Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADHD_hulp

ADHD_hulp
 
2007-02-08


DIE volgende byeenkoms van die ADHD-ondersteuningsgroep in die Paarl vergader op Woensdag 21 Februarie om 19:00 in Chevéveld se klubhuis.

’n Multidissiplinęre span bespreek die identifisering van en hulpverlening aan die leerder met aandagtekort/hiperaktiwiteitsversteuring.

Toegang is R50 per persoon. Vir meer besonderhede, skakel Retha (021-872-5620) of Jeanne (021-872-6653, na-ure).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za