Kursus oor geloof
2007-02-08
DIE Sentrum vir Christelike Spiritualiteit bied onder leiding van sy direkteur, dr Carel Anthonissen, ‘n kursus gedurende Maartmaand aan op Wellington.
Die kursus, onder die titel “Die reis na binne/God at home in us” loop oor vyf Sondae van 18 Februarie tot 25 Maart en begin om 17:00 in die Marthasaal. Dit tydsduur is sowat een en ‘n halfuur.
Die koste is R350 per persoon (afslag vir gesinne en studente).
Bespreek by dr Fanie Marais van die NG Moederkerk (tel 083-225-5076) of die kerkkantoor 021-873-1561.
More
News
|