Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Clegg op die berg

Clegg op die berg
 
2007-02-08


DIE gewilde Johnny Clegg en sy orkes tree op Saterdag 10 Maart om 20:30 in die amfiteater op Paarlberg op.

Die band Freshly Ground tree in die voorprogram op.

Organiseerder Gerhard Meyer sê daar sal heelwat wynstalletjies wees met verversings. Kaartjies (R100 tot R150) is by Computicket beskikbaar.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za