Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Chris vir Valentyn

Chris vir Valentyn
 
2007-02-08


DE Oude Paarl Hotel bied ’n besonderse Valentynsaand aan met ’n heerlike driegang-ete en ’n vertoning deur Chris Chameleon wat tans een van die gewildste kunstenaars in die land is.

Daar is slegs 60 dubbelkaartjies beskikbaar, en belangstellendes sal moet spring!

Die ete en vertoning kos R250 per persoon en besprekings kan gedoen word by De Oude Paarl Hotel of tel 021-872-1002.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za