Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Marathon-span gekies

Marathon-span gekies
 
2007-02-08


DIE 2007 Suid-Afrikaanse Marathon-kampioenskap vind Saterdag in Port Elizabeth plaas.

’n Span van 17 meester-atlete sal tydens dié byeenkoms die Boland verteenwoordig.

Die plaaslike atlete wat in die Boland-span opgeneem is, is Owen Smith, Stoffel Arendse, Arrie Koopman, John Small (almal van Wellington Atletiekklub), Xolile Johnson, Rudolf Warries, Afrika Koopman, Frank Koopman, Paul Davids, Steintjie Prins (almal Paarl Atletiekklub) en Sollie van Rooyen (Korrektiewe Dienste).

Steintjie Prins is tans die verdedigende kampioen in haar ouderdomsgroep by die SA Marathon Kampioenskap.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za