HJS se uittog na Grey Kollege
2005-05-12
VANDAG vertrek sowat 600 leerders en ‘n groot getal opvoeders van Hoër Jongenskool per trein na Grey Kollege, Bloemfontein, vir hul jaarlikse kragmeting.
Behalwe 21 rugby-, vyf hokkie-, drie sokker- en vier tennisspanne, gaan hulle ook meeding in aktiwiteite soos skaak, tafeltennis, bergfiets, debattering, muurbal en gholf. Die trein keer weer terug Sondag om 17:30.
More
News
|