Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paulus lyk goed

Paulus lyk goed
 
2007-02-08


DIE o.15 krieketspannetjie van Paulus Joubert Sekondêr het rede om te glimlag nadat hy vir Paarl Gim met ses paaltjies geklop het.

Paulus het die loot gewen en die Gimmies ingestuur om te kolf. Hulle behaal 122.

Paulus behaal die teiken met slegs vier paaltjies plat en Johndré Meyer wat met ’n onoorwonne 51 lopies spog.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za