Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tradisionele byeenkoms

Tradisionele byeenkoms
 
2007-02-08


DIE Tradisionele Atletiekbyeenkoms wat jaarliks op Daljosafat Stadion plaasvind, word vanjaar deur Kylemore Sekondêr aangebied.

Atlete van 20 hoërskole sal op Donderdag 15 Februarie mekaar die stryd aansê.

Die dag se aksie begin om 08:00 en duur tot 17:00.

Verskeie stalletjies sal in die eet- en drinkbehoeftes van die atlete en ondersteuners voorsien.

Die byeenkoms sal die aand amptelik afgesluit word met ’n funksie vir beamptes en onderwysers by die Paarl Krieketklub.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za