Leer van boeremusiek
2007-02-15
DIE Boland-tak van die Boeremusiekgilde se volgende werkswinkel is op Saterdag 24 Februarie.
Vir navrae, skakel Ciceel of Johann Wentzel by 083-357-4552. Al die gilde se danse word by Laerskool Noord-Eind aangebied.
Die volgende twee datums is 10 en 30 Maart. Belangstellendes kan Ciceel Wentzel skakel by 083-346-7083. Bring u eie XYZ. Ligte verversings te koop.
More
News
|