Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sang by piekniekdans

Sang by piekniekdans
 
2007-02-15


DIE bekende ‘Drie van die Bestes’ - Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo, gaan op Vrydag 23 Februarie ’n skemerkonsert by die Kaap Kontrei Piekniekfees in Simondium hou.

Die piekniekfees word op die Bien Donné Plaas, Simondium (net buite Paarl) gehou.

Die vertoning is saamgestel uit die mooiste en gewildste liedjies wat die drie al saam gedoen het. Daar is ook ’n paar nuwe liedjies ingesluit, asook ’n paar ander verrassings.

Die vertoning begin om 20:00, maar die fees se hekke maak reeds om 16:00 oop. Besoek die webwerf www.piekniekfees.co.za. U kan ook die organiseerders, Cadek Media, skakel by 0861-222-335.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za