Nuwe CD
2007-02-15
DIE Paarlse sangeres Bernie Hermanus stel haar solo-CD, People for Drakenstein, Saterdag bekend.
Die funksie begin om 10:00 by Drakenstein biblioteek en is gratis. Die CD sal ook te koop wees teen R30.
Navrae by Bernie, 073-879-8467.
More
News
|