Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lifestyle diary

Lifestyle diary
 
2007-02-15


Misdaad: Die ACDP in Drakenstein gaan Donderdag 22 Februarie ’n openbare vergadering oor misdaad en Vigs hou. Dit begin om 19:00 vir 19:30 in die Huguenot-gemeenskapsaal met pastoor Ian Murray as spreker. Navrae by raadslid Joseph Matthee, 082-082-8613.

Herlewingsdienste: Drie dienste word van Sondag af in die Millennium-saal by die Pniel-sportterrein gehou deur profeet John Slabbert. Sondag se diens begin om 17:00, terwyl die dienstye vir Maandag en Dinsdag 19:00 is. Navrae by pastoor Gaby, 076-932-4575 of 021-862-7381.

Aandklasse: Beginners en gevorderde model-tekenklasse word ook nou beplan vir die Jack Meyer Kunssentrum in die Paarl. Marieke Kruger, grafiese kunsonder-wyseres, bied tans klasse in beginners teken en drukkuns (Woensdae 18:00 - 20:00) en gevorderde model teken (Donderdae dieselfde tyd). Minique de Waal sal tekstielklasse aanbied, Donderdae van 18:00 tot 20:00. Vir meer inligting, skakel die sentrum by 021-872-2095, Marieke by 072-470-2074 of Minque by 083-793-3247.

Atletiek: Die Boland Sport en Kultuur Unie (sport vir verstandelik gestremdes) bied op Donderdag 1 Maart hul jaarlikse atletiekbyeenkoms aan op Daljosafat Sportgronde van 09:00. Ligstraal Skool tree hierdie jaar op as gasheerskool vir skole van Worcester, Elim, Mitchells Plein, Kuilsrivier, Stellenbosch en Somerset-wes. Toegang is gratis. Belangstellendes word uitgenooi om die dag saam met die spesiale kinders te kom geniet. Navrae by Marinda Grain by 021-862-7182.

Service: A well-known pastor, Bishop Faith Kayode Adeniran of the Powerline Christian Church in Nigeria, will be in Paarl on Sunday.
He will preach at the Boys’ Scout Hall in Bonaparte Avenue, Klein Parys, at 10:00 and 18:00. The theme is apostolic impartation.
Bishop Adeniran is the president of the Miracle World Evangelism and ministers to a wide range of people in their thousands through his books, newsletter and miracle tapes. He is hosted in Paarl by Revival Christian Ministries (072-151-0495).








Pakkies vir Pase: ’n Unieke koopfees van kreatiewe, eksklusiewe geskenke (huis-, tuin-, eet- & speelgoed) word van 1 tot 3 Maart by die wynlandgoed La Bri, Rawsonville gehou. Hulle bied ook demonstrasies vir ’n feestelike Paastafel en -ete, wyn- en kaasproe, kindervermaak en ’n teetuin. Navrae: 082-555-7941 of 082-953-2569. Toegang is R10.
Kamp: Kaalvoet Bediening bied van 9 tot 11 Maart ’n kamp aan vir alle graad 11-leerders op die Bainskloof VSCV-kampterrein by Wellington. Die program sluit in paintball, abseil, gesels oor kwessies wat vir graad 11’s belangrik is, lekker eet en kuier in die natuur. Die kamp kos R220 en navrae kan gerig word aan Attie Rall, 082-932-2922 of 021-903-2597 of e-pos kaalvoet@mweb.co.za.
Butler training: The first dedicated Butler Training Program for Hotel Butlers in South Africa at The Private Hotel School, Stellenbosch in conjunction with Magnums Butlers of Australia will take place from 9 to 13 July. More information on www.magnumsbutlers.com and website; www.privatehotelschool.co.za. Contact them on 021-886-8121 or e-mail holckers@privatehotelschool.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za