Tuinbouplanne vir 2007
2007-02-15
DIE Paarl Tuinbouklub hou hul openingsfunksie vir 2007 op Donderdag 22 Februarie om 09:00 op die plaas Vendôme.
Bloemis Mabel Steenkamp gaan ’n demonstrasie en praatjie gee met die tema ‘Inspirasie’.
Kaartjies is R60 by Eccentric Trading. Ledegeld vir die jaar beloop R50 en is by die funksie betaalbaar.
Navrae by Hermien Verster, 082-220-4001.
More
News
|