Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wees emosioneel fiks

Wees emosioneel fiks
 
2007-02-15


EMOSIONELE fiksheid is die onderwerp wat vanjaar sentraal gaan wees by die depressie- en ondersteuningsgroep in die Paarl.

Die groep vergader Maandag om 19:00 in die opleidingslokaal van Paarl Medi-Clinic.

Hulle sal gedagtes ruil oor ‘doelgerigtheid in die lewe en emosionele fiksheid’.

Daar sal ook aandag gegee word aan die beplanning van ’n jaarprogram rondom die tema van emosionele fiksheid. Alle belangstellendes word uitgenooi en bywoning is gratis.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan mense van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, mense in die herstelfase of gesinslede wat ondersteuning bied.

Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Mientie Kroukamp. Navrae by 872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za