Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoonhede gesoek

Skoonhede gesoek
 
2007-02-15


DIE Miss Winelands 2007-kompetisie is goed op dreef. Inskrywingsvorms is gereed en sal in hierdie week by alle opvoedkundige instansies, soos kolleges, in die Wynland area beskikbaar wees.

Pryse vir finaliste en wenner sluit in duur horlosies, sonbrille van hoë gehalte, kostuumjuwele aan die eerste drie en ook geskenkies belowe aan die 12 finaliste, geskenkpakke met skoonheidsprodukte, naelsorg, haarsorgprodukte en ontwerpersrokke.

Hierdie is net ’n paar van die pryse wat al gefinaliseer is. Tydens die gala-aand op 8 Junie, waar Miss Winelands 207 en haar twee prinsesse gekies sal word, sal besighede en private persone ook die geleentheid kry om tafels te koop, waar kliënte en vriende onthaal kan word.

Besighede en persone wat skenkings wil maak om hierdie aand en die hele projek te help met fondse vir die twee
liefdadigheidsorganisasies waarmee die Miss Winelands 2007 projek assosieer, is welkom om die organiseerder te skakel by 083-460-2324.

Die webtuiste is www.misswinelands.co.za en die e-pos is info@misswinelands.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za