Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE ACDP in Drakenstein gaan vanaand ’n openbare vergadering oor misdaad en Vigs hou. Dit begin om 19:00 vir 19:30 in die Huguenot-gemeenskapsaal met as spreker pastoor Ian Murray van die party se provinsiale raad.
More News