Abet-klasse
2007-02-22
STEL jy belang om jou lees- en skryfvermoëns te verbeter?
Die gemeenskap van Paarl, Wellington, Groot Drakenstein en Gouda word uitgenooi om te registreer vir gratis opleiding.
Die projek word geborg deur die Nasionale Departement van Arbeid en Project Literacy.
Die sentrums wat betrokke is, is: * Die Breakthru Restoration Community Centre op die hoek van Klaasen- en Blossomstraat, Wellington. Kontak past Eben Mourries (083-431-0430), past Edward Jennike (082042908255) of Paul Hendricks (021-873-6568 k, 021-873-4226 h). * Lelienfontein Opleidingsentrum. Kontak Rita/Frans, 021-864-1705. * Agathos Opleidingsentrum. Kontak Marlene Parkerson, 021-862-8836. * Groot Drakenstein/Gouda. Kontak Marlene Parkerson, 021-862-8836.
Belangstellendes moet slegs ‘n ‘bar code’ ID besit.
Klastye sal aangepas word om die meerderheid van leerders te pas.
More
News
|