Hulp met 2007
2007-02-22
DIE Koinonia-sentrum in die Paarl gaan binnekort begin met gratis sessies vir jongmense wat nog onseker is oor wat om met hulle lewens te doen.
Eddie Williams verduidelik dat die sessies twee dae se opleiding in lewensvaardighede sal beteken, wat ook vier ure se rekenaar-bekendstelling insluit.
Die gedagte is dat mense in die gemeenskap (dit kan ook jeugdiges wees) 地 groep van tussen 20 en 25 jongmense en 地 lokaal kry, en dan Koinonia kontak vir 地 datum.
Die jongmense moet tussen 16 en 35 jaar wees. Hulle sal uitstap met 地 CV, 地 lewensplan, sakeplan, kontaklys en 地 persoonlike e-posadres. Navrae by 021-872-2141.
More
News
|