Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Weduwee se moordenaar sit

Weduwee se moordenaar sit
 
2007-02-22


“FLUKSE” werk van Paarl-Oos speurders het gelei tot ’n 25 jaar vonnis vir die moordenaar van ’n weduwee, Jeanetta America.

So is kapt Graham Adams en sy span geprys nadat Isaac Mouwers Maandag in die Hooggeregshof gevonnis is vir die moord in Maart 2004.

America (69) het ’n week ná die aanval in haar woning in Cornelissenstraat beswyk sonder om haar bewussyn te herwin.

Sigarette en R2000 kontant is die moordnag uit haar tuiswinkeltjie gesteel.

Mouers is 25 jaar tronkstraf opgelê vir moord en roof. Nico Keyster (22) is vir die besit van gesteelde goedere tot 18 maande gevonnis.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za