Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vyf sterf in naweekgeweld

Vyf sterf in naweekgeweld
 
2007-02-22


地 BEJAARDE vrou is een van vier mense wat die afgelope week as gevolg van geweld gesterf het.

Die lyk van Johanna Beukes (71) is Dinsdagoggend tussen bosse naby haar woning op die plaas, Uitspan, by Klapmuts gevind.

Sy is verskeie kere met 地 mes gesteek en vermoedelik verkrag.
Twee minderjariges is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

* Monica Gilbert (38) van Landskroon, Agter-Paarl, is Sondagoggend dood na 地 argument met haar man. Sy is aangerand en het veelvuldige kneuswonde opgedoen.

Willem Gilbert (45) is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

* 地 Vrou is in hegtenis geneem nadat 地 man aan meswonde in die Paarl hospitaal dood is.

Jodie Cupido is Saterdagaand in sy huis in Rosakistraat, Paarl-Oos, met 地 mes aangeval.

Margaret Cupido het Maandag in die Paarl Landdroshof verskyn in verband met die voorval.

* Die lyk van 地 man is Saterdagaand in die begraafplaas in Simondium gevind.

Martiens Beyers (47) is verskeie kere met vermoedelik 地 panga gekap. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.

* 地 Vermeende bendelid is verlede week vermoor, vermoedelik deur ander bendelede.

Lance Kollie (37) is in Chester Williams plakkersgebied na bewering
aangeval deur 地 groep mans en is verskeie kere met 地 mes gesteek. Ses mans word aangehou in verband met die voorval.

* Five people have died violent deaths.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za