Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl jukskeispelers vertoon goed

Paarl jukskeispelers vertoon goed
 
2007-02-22


DIE A1 span van die Oukraal Jukskeiklub in die Paarl het skoonskip gemaak tydens die Boland ligakompetisie wat onlangs gehou is.

Die Oukraal-span van Pieter van Straaten, Jim Kotze, Johan van Staden en kaptein André Lotz, het in albei ron-des van die kompetisie die 11 ander spanne oortuigend geklop.

Die span is nou eerste op die ranglys van die spanne wat in die Super Afdeling van die Boland liga-kompetisie sal deelneem.

Die wenners van die Super liga sal op 21 April aan die nuut ingestelde Wes-Kaapse Klubkampioenskap deelneem teen die ligawenners van die WP en SWD deelneem om só die Wes-Kaapse Klubkampioen te bepaal.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za