Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Piekniekkonsert

Piekniekkonsert
 
2005-03-09


n PIEKNIEKKONSERT word Sondag van 17:00 tot 18:00 by die Laborie landgoed in Suider-Paarl gehou met musiek deur die Frank Pietersen Musieksentrum.

Kaartjies is R60 elk, en dit sluit ’n piekniekmandjie in.

Besprekings by Johene van Wyk (807-3014) of Shirl Samaai (807-3390).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za