Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrik nou wakker

Skrik nou wakker
 
2007-02-22


PAARLIETE, en spesifiek dié in Noorder-Paarl, moet wakker skrik en in groot getalle by die Buurtwag aansluit.

Hierdie diens is ongelukkig tydelik vir Februarie gestaak. In die eerste tien dae was daar 23 gevalle van misdaad, wat aangemeld is. Dit is meer as dubbel die aantal gevalle wat in die voorafgaande jaar aangemeld is.

Dié beskermingsdiens kos maar R30 per maand en hou die woongebiede relatief misdaadvry. Dit help skep ‘n veilige hawe vir al die inwoners van Noorder-Paarl, waar al hoe meer motors ook nou deurloop. Kontak vir Robert Larke by 083-460-3393.

Theo van Aarde, Noorder-



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za