Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ekonomie bespreek

Ekonomie bespreek
 
2007-02-22


DIE Wellington Sakekamer bied Dinsdag ‘n middagete-vergadering te La Bac Estate aan van 12:30. Die spreker is Rico Basson, landbou-ekonoom by Nedbank wat sal praat oor landbou-ekonomiese tendense in die Wes-Kaap.

Kaartjies (middagete van steak en chips ingesluit) is R60 met ‘n kontantkroeg beskikbaar. Bespreek by Karin Zunckel tel 021-873-5933 of karin@trufruco.co.za.

* Die Paarl Sakekamer en PricewaterhouseCoopers bied ‘n ontbytvergadering aan môreoggend van 07:00 by die Grande Roche Hotel.

Die spreker is Koos van Wyk, PWC se direkteur vir Korporatiewe Internasionale Belasting. Bespreek by Elmarie Crous 807-7125 of elmarie.crous@za.pwc.com.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za