Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl dagboek

Leefstyl dagboek
 
2007-03-01


Compassionate Friends: Hierdie is ‘n ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ‘n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader weer Donderdag 8 Maart om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Navrae by 872-3613 of 083-228-1162.

Kamp: Kaalvoet Bediening bied van 9 tot 11 Maart ‘n kamp aan vir alle graad 11-leerders op die Bainskloof VSCV-kampterrein by Wellington. Die program sluit in paintball, abseil, gesels oor kwessies wat vir graad 11’s belangrik is, lekker eet en kuier in die natuur. Die kamp kos R220 en navrae kan gerig word aan Attie Rall, 082-932-2922 of 021-903-2597 of e-pos kaalvoet@mweb. co.za.

Butler training: The first dedicated Butler Training Program for Hotel Butlers in South Africa at The Private Hotel School, Stellenbosch in conjunction with Magnums Butlers of Australia will take place from 9 to 13 July. More information on www.magnums butlers.com and website; www.privatehotel school.co.za. Contact them on 021-886-8121 or e-mail holckers@privatehotel school.co.za.

Tik: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied nou hulp vir almal wat met die Tik-probleem worstel. Eerw Keith Links sę hulle het elke Dinsdag en Donderdag van 10:00 tot 12:00 ‘n “Tik”-kamer, waar ouers, kinders en ander berading en voorbidding kan kry.

Tentdienste: Frontline Evangelism, onder die vaandel van Charis Worship Centre, hou hul jaarlikse ‘Health and Healing’ tentveldtog van 11 tot 18 Maart in Amstelhof. Die predikers is pastoor Graham Taff, profeet John Slabbert, past George Perrins, evangelis Reggie Hendricks en past Jeorge Perrins, evangelis Reggie Hendricks en past Jacobus Brooks.
Navrae by 021-862-9763.

VKV: Die Wellington VLV vergader Donderdag 8 Maart om 09:30 by Provence. Die spreker is Elzette Coetzer en sy sal praat oor die maak van 'n interessante 'scrapbook'.
Navrae by Monica, 021-869-8240.

Klopse: Die Wellington en Distrikte Klopse Assosiasie hou vergadering om 19:30 Maandagaand te Coodestraat 1, Wellington.
Enige nuwe klopsegroep wat wil aansluit, moet hul aansoeke by hierdie vergadering indien. Bel Nazeem by 078-216-4765 of Denver by 021-873-7038 vir meer besonderhede.

Biskop: Op Sondag 18 Maart om 10:00 besoek biskop Samuel L Green sr van die African Methodist Episcopal Church van Florida, VSA, die St Joseph AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl.
Dit is sy eerste besoek aan die gemeente, waar hy ook die boodskap sal bring. Almal word na die dangseggingsdiens genooi.
’n Optog van die Paarl-Oos swembad na die kerk begin om 09:15.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za