Paarl Blommeklub byeen
2007-03-01
DIE Paarlse Blommeklub vergader weer eerskomende Dinsdagaand 6 Maart om 19:00 in die NG Kerksaal in Kotzestraat, Denneburg.
Nuwe lede is welkom. Moderne hoofrangskikkings en tegnieke word gedemonstreer en lede wys hul slag met ‘n stillewe. Tee en verversing word bedien.
Bel Pieter Coetzee by 021-872-5171, Marike Smit by 082-378-1021 of Bessie van Zyl by 021-872-6864/24 vir besonderhede.
More
News
|