Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Biddag vir vroue

Biddag vir vroue
 
2007-03-01


‘n GEBEDSBYEENKOMS word môre van 13:00 tot 13:40 in die Toringkerk in die Paarl gehou. Dis ‘n middaguur-byeenkoms gelei deur Elmien Thom, om werkende vroue in staat te stel om deel aan die viering by te woon.

Dis vanjaar die 77ste keer dat Wˆreldbiddag vir Vroue in Suid Afrika gehou word. Die wêreldwye tema vanjaar is “Eén onder God se Tent/United under God’s Tent.”

Die byeenkoms word ook om 19:00 vir 1930 in die AME Hunter temple in Paarl-Oos gehou.

Die spreker is Caroline Oormeyer en alle mans word ook na die geleentheid genooi.

Navrae by 862-0620 of 072-665-8649.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za