Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karnaval

Karnaval
 
2007-03-01


DIE St Albans Primęre skool op Wellington hou sy jaarlikse karnaval met mallemeule op 16 en 17 Maart op die skoolterrein.

Stalletjies is beskikbaar teen R600 vir die naweek.

U kan die skool skakel by 021-873-2441 (08:00 tot 12:00). Aansoeke sluit môre om 12:00.

Toegang is R20 (leerders R15).Ritkaartjies teen R6 elk, is ook vooraf by die skool te kry.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za