Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Waar is potjie?

Waar is potjie?
 
2007-03-01


OP Donderdag 22 Februarie het die studente van CPUT op Wellington hul jaarlikse potjiekoskompetisie gehou in aanloop tot die karnaval die naweek.

Ons het goedgunstiglik vir ‘n student ‘n swartpot geleen om aan die jolige kompetisie deel te neem. Maar pret was dit beslis nie, want die pot is onder die oë van baie studente gesteel!

Dit is om van siek te word.

Potjieloos van Wellington



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za