Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim klop Boland Landbou net-net

Gim klop Boland Landbou net-net
 
2007-03-01


DIE eerste krieketspan van Paarl Gimnasium het verlede week in ‘n baie gelykop stryd in die Agter-Paarl sy eweknie van die Hoër Landbouskool Boland met twee lopies geklop.

Gim het in sy 30 beurte 153/6 op die telbord gesit, danksy goeie kolfwerk deur Danie van Zyl (40), Rossouw de Klerk (38) en Ian Opperman (17).

Boland Landbou se beste bouler was Carl Nyman (1/22 in 6bb).
Die tuisspan het hard geswoeg om die teiken te behaal, maar kon net met 151/3 antwoord.

Heinrich Steyl, met ‘n onoorwonne 75 van 76 balle, het met die wilgerlat ingeklim. Hy het in die proses vyf grenshoue en drie sesse gemoker.

Die besoekers se boulers wat die kolfaanslag beperk het, is Opperman



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za