Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gardening club

Gardening club
 
2007-03-08


Gardening: The Wellington Gardening Club is undertaking and outing to Riebeek Kasteel on 20 March, where they will visit a retailer of metal garden furniture and enjoy tea. From there they go to Hermon to visit a cut flower nursery. The group departs at 08:30 from the parking area next to Hugo Rust Primary. Book with Liekie Neethling 021-873-4996 by 15 March.

Taalmonument:Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl sal gedurende Maart oor naweke oop wees tot 20:00 vir almal wat die heerlike herfsweer en pragtige sonsondergange wil geniet.
Pak dus jou mandjie en kom hou piekniek in die monument se pragtuin met ‘n asemrowende uitsig oor die Drakensteinvallei.
Gewone toegangsgeld van R10 (kinders R2) is van toepassing op Vrydag-, Saterdag- en Sondagaande. Lede van die Vriende van die Taalmuseum en -monument betaal geen toegangsgeld nie. Kontak vir Elsa Olivier by 021-863-3839 om as lid aan te sluit (R30 vir individue of R50 per gesin per jaar).

Special service: The well-known pastor John Masaba from Mbale, Uganda is at the Scouts Hall, Bonaparte Avenue, Klein Parys, Paarl on Sunday at 18:00, hosted by the Revival Christian Ministries.
He is the founding pastor of the Father’s House Christian Church in Mbale and the overseer of several Father’s House Christian Churches in Uganda. Enquiries at 021-862-9108 or 072-151-0495.

Biskop: Op Sondag 18 Maart om 10:00 besoek biskop Samuel L Green Sr van die African Methodist Episcopal Church van Florida, VSA, die St Joseph’s AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl.
Dit is sy eerste besoek aan die gemeente, waar hy ook die boodskap sal bring. Almal word na die dankseggingsdiens genooi.
’n Optog van die Paarl-Oos swembad na die kerk begin om 09:15.
Navrae by eerw Keith LB Links Sr, 021-862-1954 of 076-450-4198.

Bring en braai: Die Boland Boeremusiekgilde hou Saterdag hul eerste amptelike bring en braai. Almal is welkom. Die braaidromme en hout word verskaf en almal kan kom braai by Laerskool Noord-Eind. Mense wat musiekinstrumente kan bespeel, moet dit saambring, want almal gaan ’n beurt kry om te speel. Navrae by Ciceel by 083-346-7083 of Johann by 083-357-4552.


VLV-aandtak:: Die Paarl VLV-aandtak vergader vanaand om 19:15 in die Hervormde Kerk in Zionstraat. Die spreker is suster Louise Goslett en sy graat praat oor wonddekking. Navrae by Geretha, 021-863-1674.

Veldtog: n Interkerklike veldtog word van 18 tot 25 Maart in die saal van Klapmuts Primêr gehou. Die sprekers is pastoor Jannie Brummer en pastoor Henry Malloy. Dienstye is Sondagaande om 17:00 en weeksdae om 19:00. Navrae by pastoor Nicholas Daniels, 073-050-6547.

Tentveldtog: Frontline Evangelism, onder die vaandel van Charis Worship Centre, hou hul jaarlikse ‘Health and Healing’ tentveldtog van 11 tot 18 Maart in Amstelhof. Die predikers is pastoor Graham Taff, profeet John Slabbert, past George Perrins, evangelis Reggie Hendricks en past Jacobus Brooks. Navrae by 021-862-9763.

Kamp: Kaalvoet Bediening bied van 9 tot 11 Maart ‘n kamp aan vir graad 11-leerders op die Bainskloof VSCV-kampterrein by Wellington. Die program sluit in paintball, abseil, gesels oor kwessies wat vir graad 11’s belangrik is, lekker eet en kuier in die natuur. Die kamp kos R220 en navrae kan gerig word aan Attie Rall, 082-932-2922 of 021-903-2597 of e-pos kaalvoet@mweb.co.za.

Butler training: The first dedicated Butler Training Program for Hotel Butlers in South Africa at The Private Hotel School, Stellenbosch in conjunction with Magnums Butlers of Australia will take place from 9 to 13 July. More information on www.magnumsbutlers.com and the website; www.privatehotelschool.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za