Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Manne-aand

Manne-aand
 
2007-03-08


OP Donderdag 22 Maart hou die ATKV-tak op Wellington weer sy jaarlikse manne/jagtersaand by die Flappie Lochner-saal by Boland-stadion.
Die opbrengs van die aand is ten bate van die manne-sitkamer by Silwerkruin-ouetehuis,

Die sitkamer benodig ‘n opgradering en ‘n TV-stel – onder meer vir Stormers-rugby.

Kontak Johan (083-459-1872) of Albert (083-644-0434) vir kaartjies.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za