Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oogsorg

Oogsorg
 
2007-03-08


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader op Woensdag 21 Maart om 19:00 in die Holy Trinity-saal in Hoofstraat, Paarl.

Kom luister hoe om u oë te hanteer en te versorg - ‘n belangrike onderwerp vir die diabeet. Die spreker is dr Ignatius van der Spuy.

Bring ook enige diabeet en/of metgesel en belangstellende saam. Nuwe diabete welkom. Pryse kan ook gewen word.

Die volgende vergadering is Woensdag 18 April en die onderwerp is monitering. Die groep vergader elke derde Woensdag van die maand en bywoning is gratis.

Navrae by suster Kamaretha Becker (021-871-1808) of Gerrit Malan (021-871-1389).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za