Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
’n MAN is Sondag in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy elfjarige dogter verskeie kere verkrag het.Die saak is Sondagoggend gerapporteer na ’n voorval op die plaas Mini Rossouw in Klein Drakenstein.Die meisie is vermoedelik verkrag terwyl haar ma in dieselfde bed geslaap het.Sy is na die Paarl Hospitaal geneem vir behandeling en ’n 30-jarige man het Maandag in die hof verskyn in verband met die voorval.
More News