Landbouberaad
2007-03-08
DIE Overberg Landbouberaad vind op Woensdag 28 Maart en Donderdag 29 Maart in die Caledon Stadsaal plaas van 08:30 tot 15:00.
Van die sprekers is Rian Pheiffer, besturende direkteur van Overberg Agri, dr Mohammed Karaan, voorsitter van die Landbou Bemarkingsraad, Jimmy Freysen, Streeksdirekteur van die departement Grondsake, André Hanekom, besturende direkteur van Pioneer Foods, Joyene Isaacs van die Wes-Kaapse Departement Landbou, dr Boet Schoeman en prof Willie Estherhuyse.
Bel Orton King, hoof uitvoerende beampte van Overberg DLV, vir meer inligting by 028-424-2890, faks 028-425-3788 of e-pos by overberglv@tel komsa.net.
More
News
|