`Te Koop' opgevoer
2007-03-08
“Te Koop”, ’n drama deur oud-Paarliet André Bester is Woensdag 14 en Donderdag 15 Maart om 20:00 in die Ou Meulteater in die Paarl.
Die spelers is Johann Nel, Johan Falck, Greg Kriek en Louis Delgado.
Kaartjies teen R50 vir volwassenes (R30 vir skoliere in skooluniform) Print Right. Die stuk is ook môre en Saterdag in die Klein Libertasteater op Stellenbosch (bespreek by Computicket).
More
News
|