Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2007-03-15


Kuieraand: In Vino Veritas is ’n kuieraand op Vrydag 23 Maart van 19:30 by Nelson’s Creek. Die kunstenaar is Deon Botha, met Elsabe Aldrich as seremoniemeester. Navrae by Mariana van Niekerk, 083-302-5612 of e-pos custadm@mweb.co.za.

Goeie Hoop: Benny Hinn is op 25 Maart om 14:00 in die Goeie Hoop-sentrum, Kaapstad. Kontak Gillian Davids (021-864-2116 of 021-871-1682 w) of Lené (021-864-8618 w of 021-873-5425) Skakel asb voor Vrydag 16 Maart.

Heilsleër: Verryk jou geestelike lewe. Celesteal van Wyk is die spreker op Saterdag 31 Maart om 15:00 by die Heilsleër, Breda straat 80 in die Paarl.

Rave: 911 Recharge 4 at Havana Wellington on Saturday. Doors open at 21:00. For more info: 084-626-7273. The best rave/dance event featuring five of Cape Town’s finest dance DJs.

Boekklub: Kom geniet jou middag saam met Hermann Giliomee en kom luister na ’n bespreking van die boek ‘Nog altyd hier gewees’. Dit vind plaas op Vrydag 23 Maart om 12:30 by House of JC le Roux, Stellenbosch. Kaartjies is R120 (sluit driegang-maaltyd in). Bel Raiël by 021-406-2696 of stuur ’n e-pos na rleroux2@dieburger.com vir navrae en besprekings.

Sangers: Roy Elliot en Jackie Louw tree Saterdag 24 Maart op by Welbedacht, Schalk Burger & Sons Wynkelder, Wellington. Tyd 18:00 vir 18:30. Kaartjies R60 pp. Navrae 021-873-1877.

Appelfees: Die derde Elgin Grabouw Appelfees vind plaas van Vrydag 23 Maart tot Sondag 25 Maart by die Grabouw Sportterrein. Kunstenaars sluit in die Stoepsitters, Luhan Groenewald, Shine 4 en
Kurt Darren. Navrae kan gerig word aan Ulena 083-245-1602, Ada 082-640-0807 of Theresa 082-729-3376.

Stoutstes: Drie van die Stoutstes - Thys die Bosveldklong, Vicus van der Merwe en Zak van Niekerk - tree Donderdag 19 April om 19:00 in die SAPD ouditorium, Paarl op. Bespreek by Ronnie (083-498-6576) en Elana (082-498-6576).

Revue: Singing sensation Zenobia Kloppers can be heard in a her
new solo music revue, ‘Black & Blue’, at the Durbanville Kunskafee from 18 to 21 March. The show is preceded by a specially designed 3-course set menu available to patrons who wish to wine and dine from 19:00 to 21:00. Book your ticket for the show in advance at Computicket to avoid disappointment. For dinner reservations contact Lindi at the Durbanville Kunskafee at 021-979-3131.

Sangaand: Reach Out Ministries hou ’n sangaand in die Breakthru-saal op Wellington op Saterdag 31 Maart om 19:00. Toegang is R10 (kinders R7). Kontak Randal Williams (082-586-4643) of Sonita Burger (072-382-7573.

La Motte Easter concert: 24 March. As in previous years, Easter is commemorated at La Motte with appropriate music performed by mezzo-soprano Hanneli Rupert and friends. Concert starts at 19:00 in the historic cellar on La Motte, R45 Main Road, Franschhoek Valley. Admission: R110, contact Angela on 876-3119 or at the La Motte tasting venue.

Circus: The circus is in town! Brian Boswell’s Circus will be in Paarl South from 22 to 24 March. The big tent will be raised at the corner of Main and Turk Street and show times are 19:30, with two matinees (15:30) on the Friday and Saturday. Tickets at R40, R60 and R80 will be available from 10:00 at the circus site. For enquiries or bookings, phone 083-629-7700 from 10:00.

Pretloop: Klein Boishaai hou Saterdag 24 Maart om 07:30 ’n 5 km-pretloop. Dit begin op die skool se rugbyveld in Devinestraat. Die koste is R10 vir kinders en R20 vir volwassenes. Inskrywingsvorms beskikbaar by die skool met baie pryse te wen.

Basaar: Die Ligstraal Skool hou hul jaarlikse basaar op Saterdag 24 Maart op die skoolterrein, te Pienaarstr 60, Paarl. Daar sal stalletjies wees met kos, koek, groente en vrugte, asook ’n kinderstalletjie. U is ook welkom om enige donasie aan die skool te skenk. Koepons is verkrygbaar by die skool. Vir enige navrae, skakel Irma Mentoor by die skool, 021-862-7182.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za