Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blues lyk goed

Blues lyk goed
 
2007-03-15


DIE Laer Paarl Rugbyklub (Blues) het verlede Saterdag twee wegwedstryde teen Allandale Rugbyklub gespeel.

Die Blues se eerste span het naelskraap met 15-17 geseëvier terwyl die tweede span van Allandale die besoekers met 20-3 oorrompel het.

Johnny van Niekerk, heelagter van die Blues se eerste span, het blykbaar ’n uitstekende wedstryd gespeel waarin hy baie goed verdedig het.

Die Blues speel eerskomende Saterdag teen Violets Rugbyklub by Daljosafat. Die eerste wedstryd begin om 14:30.

Allandale speel dié naweek gasheer vir Vineyards Rugbyklub. Die dag se verrigtinge sal met ’n dans by Lapa afgesluit word.

Laer Paarl Rugbyklub bied 24 Maart om 20:00 ’n disko by Jeff’s Pub aan. Die ingangsgeld is R10. Vir meer inligting, skakel A Petersen by 021-862-4015.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za