Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Christusfees 2007 op Wellington

Christusfees 2007 op Wellington
 
2007-03-15


DIT sal die sewende agtereenvolgende Christusfees wees wat die kerke en die gemeenskap van Wellington met Paastyd vier.

Die program begin op Donderdag 30 Maart met ‘n menseketting om 08:00 in die strate waar daar skole is. Die aand is daar ‘n fakkelloop en ook jeugdienste vir die laerskole (Hugenote Kollegesaal) en hoërskole (NG Kerksaal).

Op Vrydag 5 April word daar voedselpakkies uitgedeel by die NG Noord-gemeente en St Albans. Vrydagaand 6 April om 19:00 is daar ‘n Paasspele by VGK Wellington Dorp.

Sondag 8 April om 07:00 word ‘n Opstandingsbiduur in die Champagnestraat-begraafplaas gehou. Die aand om 19:00 vind ‘n feesdiens op Bolandstadion plaas, voorafgegaan met voorsang (17:00) en gaskunstenaar Neil Buchner (18:00).

Die afsluiting is die aand om 20:00 in die Flappie Lochner-saal.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za