Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ken jouself

Ken jouself
 
2007-03-15


“KEN jouself” is die onderwerp wat Maandag by die angs- en depressie-ondersteuningsgroep in die Paarl bespreek word.

Die groep vergader om 19:00 in die opleidingslokaal van Paarl Medi-Clinic.

Konsepte soos persoonlikheid en identiteit sal toegelig word en die proses van identiteitsvorming word behandel.

Mense se kwesbaarheid wat aanleiding kan gee tot die ontwikkeling van depressie, sal ook toegelig word. Bywoning is gratis.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan mense van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, mense in die herstelfase of gesinslede wat ondersteuning bied.

Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Mientie Kroukamp. Navrae by 021-872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za