Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kabaret by Labori

Kabaret by Labori
 
2005-05-19


’n KABARET, Identity, word Dinsdag en Woensdag by Hoërskool Labori aangebied.

Dit is ’n komiese blik op die węreld van roem en die soeke na identiteit.

Só beskryf die deelnemers dit: “Verlede jaar was daar fantasie, vanjaar is daar realiteit.

“Verlede jaar het Wensie haar van spoke weggehaas, vanjaar sal die jonge dames jou met gewere wegblaas.

“Verlede jaar was daar konsternasie, vanjaar is daar sensasie.

“Verlede jaar het ons oor die lewe besin. Vanjaar is daar aksie!”

Kaartjies is R20 of R25 by 872-8293.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za