Skool vier 35 jaar
2007-03-15
’n DANKSEGGINGSDIENS word op Sondag 25 Maart gehou om Paarlzicht Primêr se 35ste bestaansjaar te vier. Die diens vind om 17:00 in die Immanuel-kerk plaas.
Alle ouers, oudleerders, oudkollegas en almal wat op een of ander wyse ’n band met die skool het, word na die erediens genooi.
More
News
|