Idols
2007-03-15
DIE Hoërskool Gimnasium bied Woensdag hul eie Gim Idols aan.
Tien sangers wat deurgedring het tot die finale ronde, ding mee om die titel van Gim Idol 2007.
Tussendeur tree daar verskeie dansgroepe, op.
Idols word afgerig deur professionele sangers en choreograwe van Kaapstad.
Beoordelaars is ook van die Skiereiland.
Kaartjies teen R40 is by die skool beskikbaar, 021-872-1541.
More
News
|