DINAMIKA en geleenthede vir boere en sakegemeenskap is die onderwerp wat Donderdag 22 Maart bespreek word by ’n sake-ontbyt by De Oude Renbaan-klubhuis in die Paarl.
Die spreker is van die grondeisekommissaris se kantoor.
Mense kan plek bespreek by Gawie (072-342-3946) of Paula (082-452-4955) van Hugo Property Network.