Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rooibaardt in die Paarl

Rooibaardt in die Paarl
 
2005-05-19


DIE opwindende, nuwe musiekgroep Rooibaardt is op Saterdag 28 Mei by Picadilly’s in die Paarl.

Die manne is oorspronklik van Bethlehem maar hulle kom maak ’n Kaapse draai.

Hulle naam versprei vinniger as ’n veldbrand met ’n sterk wind.

Die manne sing in verskeie tale, onder meer Zoeloe, Sotho, Engels en Afrikaans en bespeel meer as 20 instrumente - iets om te aanskou.

Kaartjies by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za