Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Première vir `Kruispad'

Première vir `Kruispad'
 
2005-05-19


’n KORTFILM, ‘Kruispad’, word op Vrydag 27 Mei om 19:00 in die Protea Aanbiddingsentrum in Hoofstraat, Paarl bekend gestel.

Die film is plaaslik vervaardig deur Mema Media, in samewerking met Moss Produksies, en vertel ’n verhaal van mense wat deur MIV/Vigs geraak word.

Dit is ’n verhaal oor lyding wat die gevreesde virus bring, maar ook liefde wat God aan mense bewys. Dit is geskik vir die hele gesin en is in DVD-formaat te kry.

Daar is ’n beperkte getal kaartjies beskikbaar vir die première by Sharon Davey (072-550-9105) of Jeffrey Moss (082-746-6483).
Kaartjies is R40 (sluit onthaal in) of R20.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za