Lifestyle
2007-03-22
Heilsleër: Verryk jou geestelike lewe. Celesteal van Wyk is die spreker op Saterdag 31 Maart om 15:00 by die Heilsleër, Breda straat 80 in die Paarl.
Kindersorg: Kindersorg Wellington soek na vrywilligers om in April opgelei te word vir die Oog-op-die-kind projek. Belangstellendes, veral newton, Noodkamp, Diemersfontein en Van Wyksvlei, kan mev C Williams skakel by 021-864-1383.
Tik-hulp: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl bied, nou hulp vir almal wat met die Tik-probleem worstel. Eerw Keith Links sê hulle het elke Dinsdag en Donderdag van 10:00 tot 12:00 ’n “Tik”-kamer, waar ouers, kinders en ander berading en voorbidding kan kry.
More
News
|