Ligstraal hou basaar
2007-03-22
DIE Ligstraal Skool hou Saterdag hul jaarlikse basaar op die skoolterrein, te Pienaarstr 60, Paarl.
Daar sal stalletjies wees met kos, koek, groente en vrugte, asook ’n kinderstalletjie. U is ook welkom om enige donasie aan die skool te skenk.
Koepons is verkrygbaar by die skool. Vir enige navrae, skakel Irma Mentoor by die skool, 021-862-7182.
More
News
|