Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Laat niks in motor

Laat niks in motor
 
2007-03-22


DIEFSTAL uit voertuie bly steeds 地 kopseer vir die polisie en mense word gewaarsku om niks waardevols daarin te laat nie. R4000 is Vrydagmiddag uit 地 motor gesteel terwyl dit in Markstraat, Paarl, geparkeer was.

Die eienaar van die voertuig het van 'n bank gekom en by 地 besigheid gestop. Intussen is die sy-ruit van die motor stukkend geslaan en inbrekers het op die kontant in die paneelkis afgekom.

地 Ooggetuie het drie verdagtes sien vlug in 地 ou model wit BMW met 地 registrasienommer wat begin met CR129.

Ook tydens die naweek, is 地 man se tjekboek uit sy motor gesteel, en in 地 ander voorval is 地 skootrekenaar ter waarde van R7000 uit nog 地 voertuig gesteel.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za