Paasfeeskonsert by La Motte
2007-03-22
Die jaarlikse Paasfeeskonsert op La Motte vind Saterdag om 19:00 plaas. Kunstenaars wat optree, is die sopraan Heidemarie Lubbe (sopraan), Lucia Scott (viool), Zorada Temmingh (klavier) en die voorleser is Johann Nel.
Kaartjies is beskikbaar deur die landgoed by 021-876-3119 te skakel.
More
News
|